BEMARKING

Grafiese en digitale kommunikasie praat hard in die kompeterende sakemilieu en kan die bemarkingspotensiaal van enige entrepreneurskap, opkomende en bestaande besigheid optimaal ontwikkel.

Die dinamika van die Bemarkingsafdeling vind neerslag in die omvang van die drukkery se kliëntebasis. Dit word gerugsteun deur die onderskeidende doelwit van die bemarkingspan: standvastige kliënteverhoudings gekenmerk deur persoonlike diens. Met ons strewe om kliëntetevredenheid te waarborg, bestaan daar by Trans Oranje Drukkery en Thyron Besigheidsvorms ‘n entoesiastiese gedrewendheid om deurgaans ‘n kwaliteitsproduk en naverkopediens aan kliënte te lewer.

Bemarkingspersoneel:




Johan Oelofse

t: 054 332 3056 | f: 054 332 3612
s: 082 784 1524
thyron@tod.co.za



Gideon van Dyk

t: 054 332 3056 | f: 054 332 3612
s: 082 339 9424
sales@tod.co.za



Jackie Rademeyer

t: 054 332 3056 | f: 054 332 3612
s: 084 581 6434
bemarking@tod.co.za


kopiereg©2005